House Sold By Us in Brackenfell, Brackenfell
Asking Price :
R 1 250 000
(58 823 EUR*)
Province:Western Cape City:Brackenfell Suburb:Brackenfell Bedrooms: 3 Bathrooms:2
Erf Size:
± 260 m2
Floor Size:
± 130m2
select a 2nd currency
Marlborough park - R1 250 000
Ruim eie titel dorpshuis in stil singel.
Ontspan in die sitkamer met gelamineerde vloere, of sit aan vir ?n smaaklike ete in die eetkamer met romantiese kaggel. Naweke kan daar heerlik onthaal word onder die onderdak braai area, terwyl die kinders baljaar in die swembad of speel in die groot privaat tuin. Moenie vergeet van 3 snoesige slaapkamers, 2 badkamers, enkel motorhuis en dubbel afdak!!! (VRA PRYS R979 000)
GOU SPRING!!!
- Pool
- Covered patio
- Canvass screens on patio
- Large private garden
- Quiet cul-de-sac
- Burglar Bars
- Laminated floors in living area
- Double carport
- Bay windows