Siersteen, eie titel dorpshuis met groot erf (360m²) Twee snoesige slaapkamers, 1 sonnige badkamer, oop plan sit / eetkamer, moderne kombuis, afdak en ekstra veilige parkering, klein plons swembadjie. Baie spasie vir uitbou en aanbou!! Kom kyk dadelik!!